demografie
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
demografie | demografieë |
Woordafbreking
- de•mo•gra•fie
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (wetenskap) Studie van die omvang, samestelling en verspreiding van 'n bepaalde bevolkingsgroep en die veranderinge daarin
Voorbeeldsinne
- Demografie is die studie van menslike bevolkingsdinamika, wat verder ook sosiologie, ekonomie en geografie ondersoek.
Verwante woorde
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor demografie.