demoniem
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
demoniem | demonieme |
Woordafbreking
- de•mo•niem
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (taalkunde) 'n Naamwoord wat 'n volk of bevolkingsgroep beskryf.
Voorbeeldsinne
- Die woorde Russe, Belge en Parysenaars is voorbeelde van demonieme.
Vertalings
Vertalings: demoniem | |||
---|---|---|---|