diere
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
dier | diere |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
diertjie | diertjies |
- die•re
- Meervoud van dier; meer as een dier.
- (biologie) 'n Biologiese koninkryk waaraan die mens onder andere behoort.
- Ons gaan dieretuin besoek om na al die diere te kyk.
- Diere is oor die algemeen veelsellige, eukariotiese organismes wat ander organismes eet vir voeding.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|