dier

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Jump to navigation Jump to search
Verskeie diere.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  dier     diere    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  diertjie     diertjies  

Open book 01.png Selfstandige naamwoord

   Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse

(biologie) 'n Organisme wat tot die biologiese koninkryk op Wikispecies Animalia hoort, met sintuie toegerus is, en ander dierlike of plantaardige organismes vir energie eet.

   Emojione 1F4DA.svg Voorbeeldsinne

Die Afrikaanse woord dier sluit oor die algemeen mense uit – gewoonlik word soogdiere en ander gewerweldes bedoel; die biologiese definisie verwys na alle lede van die koninkryk Animalia – so uiteenlopend soos sponse, jellievisse, insekte en mense.

   Gnome-globe.svg Vertalings

  Vertalings:   
Engels: animal(en)
Nederlands: dier(nl)

Noia 64 apps xeyes.png Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor dier.


Nederlands (nl)

Aanwysende
voornaamwoord
(nl)
Lidwoord naby veraf
de deze   die 
het  dit  dat  
Verboë vorme (*verouderd)
dezes* diens
dezer* dier*
dezen dien*

Nuvola apps edu languages.png Uitspraak

Hulp:IPA: [ˈdir]  Nuvola apps amarok.png 
(lêer)

Open book 01.png Aanwysende voornaamwoord

   Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse

  1. (verouderd) Genitief enkelvoud vroulik van die: daardie se, daardie s'n, haar.
  2. (verouderd) Genitief meervoud van die: daardie se, daardie s'n, hulle.

   Emojione 1F4DA.svg Voorbeeldsinne

1.: «Mr. X heeft in deze procedure een zus van klager en dier echtgenoot bijgestaan.(2005)[1]»
Mr. X het in hierdie prosedure 'n suster van die klaer en dié se eggenoot bygestaan.
2.: «Evenmin […] nam men bij de verzorging der weezen het belang dier vader- en moederloozen ter harte, […] (1870)[2]»
'

Symbol redirect arrow with gradient.svg Verwysings

  1. Juridische databank (nl)
  2. De Oude Tijd, Deel 3David van der Kellen (Jr.), A.C. Kruseman, 1870
Enkelvoud Meervoud
Naamwoord dier o dieren 
Verkleinwoord diertje diertjes

Open book 01.png Selfstandige naamwoord

   Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse

(biologie) 'n Organisme wat behoort tot die op Wikispecies Animalia.