distrik
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| distrik | distrikte |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| distrikkie | distrikkies |
-
(lêer)
- dis•trik
- 'n Gebied met 'n eie plaaslike regering en administrasie (meestal met 'n landdros as hoof).
- Die gebied buite 'n dorp in die algemeen.
- Suid-Afrika het 52 distrikte, elk met 'n eie metropolitaanse- of distriksmunisipaliteit.
- Wyn word in die distrik verbou.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|