doepa
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| doepa | doepas |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| doepatjie | doepatjies |
- Van Maleis, dupa, wat "wierook" beteken, 'n soort poeier wat Maleiers in hulle huise en moskees brand vir die aangename reuk wat dit afgee. Volgens bygeloof is dit 'n toormiddel.
- 'n Toormiddel; liefdesdrankie; 'n geheime gesondmakertjie; middel wat prestasie verhoog of verlaag.
- Hy het doepa by die toordokter gekoop.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | doepa |
| Verlede Tyd | ek | het gedoepa |
- Toor; betower.
- Hy het haar drankie gedoepa.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|