Gaan na inhoud

toordokter

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Toordokter wat 'n pasiënt behandel.
Enkelvoud Meervoud
  toordokter     toordokters    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  toordoktertjie     toordoktertjies  
  1. Tradisionele heler wat dolosse gooi en m.b.v. natuurlike medisyne genees.
  2. Towenaar; goëlaar; kwaadwillige mense wat toormiddels gebruik om kwaad te doen.
Hy het doepa by die toordokter gekoop.

    Sinonieme

sangoma

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: medicine man(en)
Nederlands: medicijnman(nl)