donder
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| donder | donders |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| donnertjie | donnertjies |
-
(lêer)
- don•der
- (weer) Die knal van weerlig wat met onweer gepaard gaan; die dreuning wat op weerlig volg of wat daaraan herinner.
- (pejoratief) Skelwoord vir 'n persoon (soos 'n sukkelaar of skelm).
- Die honde is bang vir die donder.
- Die arme donder sal ook nie regkom nie.
| Vertalings: donder | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | dit | donder |
| Verlede Tyd | dit | het gedonder |
- (weer) Die knal van weerlig of harde klank wat daaraan herinner.
- (pejoratief) Slaan; tref.
- Dit donder in die verte. Die sersant donder bevele uit.
- Die ou verloor sy balans en donder agteroor van sy stoel af.
| Vertalings: donder | |||
|---|---|---|---|