donkies
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| donkie | donkies |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| donkietjie | donkietjies |
- don•kies
- (soogdiere) Meervoud van donkie; meer as een donkie.
Equus africanus asinus
- As gevolg van droogtes het die aantal donkies wat vir grondbewerking en vervoer gebruik word, dramaties toegeneem.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor donkies.
- ↑ Die Nasionale Landbougids 2011