dosa
Voorkoms
| Nie-emfaties | ||||
|---|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud | |||
| dosa دوسا | dosa-dosa دوسا٢ | |||
| Emfaties | ||||
| Enkelvoud | Meervoud | |||
| dosalah دوساله | dosa-dosalah دوسا-دوساله | |||
| Met onbepaalde lidwoord | ||||
| sedosa سدوسا | ||||
| Met "een of ander" | ||||
| sesedosa سسدوسا | ||||
| Met besitlike voornaamwoorde: dosa (possessief) | ||||
- IPA:
- nie-emfaties: [ˈdosa], meervoud: [ˌdosa ˈdosa]
- emfaties: [doˈsalah], meervoud: [ˌdosa doˈsalah]
- met onbepaalde lidwoord: [səˈdosa]
- met "een of ander": [səsəˈdosa]
- دوسا , meervoud: دوسا٢
- Sonde, 'n oortreding van godsdienstige of morele wette.