drama

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  drama     dramas    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  dramatjie     dramatjies  

Etimologie

Van Grieks, 'δρᾶμα', drama wat "aktiwiteit" beteken (afgelei van die werkwoord 'δράω', draō, "om te doen" of "om op te tree").

Woordafbreking

dra•ma

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

  1. 'n Soort film of toneelstuk wat deur akteurs opgevoer word; stuk wat vir opvoering geskryf is.
  2. 'n Teatrale gebeurtenis; opwindende, spannende, droewige of aangrypende gebeure.

    Voorbeeldsinne

  1. Hierdie drama is in 1994 geskryf.
  2. Daar was drama in ons huis toe ma haar sleutels in die yskas vergeet het.

    Vertalings

  Vertalings:    drama
Engels: drama(en)
Nederlands: drama(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor drama.