druiwepylstert
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| druiwepylstert | druiwepylsterte |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| druiwepylstertjie | druiwepylstertjies |
- (vlinders)
Theretra capensis, 'n pylstertsoort wat in Suid-Afrika aangetref word.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor druiwepylstert.