pylstert
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| pylstert | pylsterte |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| pylstertjie | pylstertjies |
- (vlinders) 'n Insek wat tot die familie
Sphingidae behoort - (visse) 'n Kraakbeenvis uit die familie
Dasyatidae - (voëls) 'n Eend wat tot die species
Anas acuta of
Anas eatoni behoort
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor pylstert.