Gaan na inhoud

drywing

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
dry•wing
IPA: [dryˈwing]
(Tegnies) Die koers waarteen energie oorgedra word - dit kan of deur 'n bron gelewer word, of dit kan geabsorbeer of verbruik word. Dit het 'n SI-eenheid watt (W) wat in basiese eenhede uitgedruk kan word as joule per sekonde (J/s).
Die outydse gloeilamp het 'n drywing van 100 watt gehad.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: power(en)
Nederlands: vermogen(nl)