dwaalgees

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  dwaalgees     dwaalgeeste    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  dwaalgeesie     dwaalgeesies  

Woordafbreking

dwaal•gees

Uitspraak

IPA: [dwaalˈgees]

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Die gees van iemand wat dood is maar wat nie rus kan vind nie, of nie besef dis reeds dood nie, en gevolglik steeds in dié wêreld vertoef tot sake reggestel is of tot dit besef dat dit dood is.


    Voorbeeldsinne

Dis nie towery nie, dis maar net 'n dwaalgees wat daar gesien word.


    Vertalings

  Vertalings:   
Duits: wiedergänger(de)
Nederlands: dwaalgees(nl)