e-boekleser
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| e-boekleser | e-boeklesers |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| e-boeklesertjie | e-boeklesertjies |
- Elektroniese toestel waarmee elektroniese boeke, dagblaaie en tydskrifte gelees word.
- 'n Persoon wat e-boeke lees.
- 'n Mens kan gemaklik derduisende boeke op 'n papierdun e-boekleser saam met jou dra.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor e-boekleser.