e-leser
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| e-leser | e-lesers |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| e-lesertjie | e-lesertjies |
- Elektroniese toestel waarmee elektroniese boeke, dagblaaie en tydskrifte gelees word.
- 'n Persoon wat e-boeke lees.
- 'n Mens kan gemaklik derduisende boeke op 'n papierdun e-leser saam met jou dra.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|