boek
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| boek | boeke |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| boekie | boekies |
- IPA: teenwoordige tyd: [buk]; verlede tyd: [χəˈbuk]; meervoud: [ˈbukə]
- teenwoordige tyd: بُوكْ; verlede tyd: خِبُوكْ; meervoud: بُوكِی
- Bundel ingebonde, bedrukte of beskrewe blaaie papier.
- Hoofafdeling van 'n boekwerk.
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor boek.
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | boek |
| Verlede Tyd | ek | het geboek |
| Verdere vervoegings: boek (vervoeging) | ||
- Inskryf, noteer.
| Vertalings: boek | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | boek o | boeken |
| Verkleinwoord | boekje, (Vlaams:) boekske | boekje, (Vlaams:) boekskes |
| Verouderde vorme | ||
| Genitief | boeks | boeken |
| Datief | boek(e) | boeken |