eendbekdier
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| eendbekdier | eendbekdiere |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| eendbekdiertjie | eendbekdiertjies |
-
(lêer)
- eend•bek•dier
- (soogdiere)
Ornithorhynchus anatinus, 'n soogdier met n snawel wat in Australië en Tasmanië voorkom.
- Die eendbekdier is een van die min soogdiere wat 'n eier lê.
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor eendbekdier.