Gaan na inhoud

kenmerk

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  kenmerk    kenmerke    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  kenmerkie     kenmerkies  
ken•merk
'n Karakteristieke eienskap; dit wat iets of iemand van ander onderskei.
Die belangrikste kenmerk van 'n skip is sy dryfvermoë, wat deur die romp gelewer word.

    Vertalings

  Vertalings:    kenmerk
Engels: characteristic(en), trait(en)
Nederlands: kenmerk(nl)
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek kenmerk  
Verlede Tyd  ek  het gekenmerk        
Dit wat eie aan iets of iemand is; uitkenning moontlik maak.
Groot armoede kenmerk die krisistyd van die jare dertig.

    Vertalings

  Vertalings:    kenmerk
Engels: characterizes(en)
Nederlands: kenmerken(nl)