eikeboom
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| eikeboom | eikebome |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| eikeboompie | eikeboompies |
- (plantkunde) 'n Skaduryke, bladwisselende boom met duur hout in die genus
Quercus.
- Eekhorings versamel die akkers van die eikeboom wat op die grond geval het.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|