Gaan na inhoud

akkerboom

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Akkerboom wat akkers dra.
Enkelvoud Meervoud
  akker     akkers    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  akkertjie     akkertjies  
  1. (plante) 'n Skaduryke, bladwisselende boom met duur hout in die genus op Wikispecies Quercus.
Eekhorings versamel die akkers van die akkerboom wat op die grond geval het.

    Sinonieme

eikeboom

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: oak tree(en)
Nederlands: eikenboom(nl)