Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
[3] 'n Akker (rooi) in vergelyking met 'n Amerikaanse voetbalveld (groen) en 'n sokkerveld (blou).
Van Middelnederlands "acker ", van Oudnederlands : "akker ", van Protogermaans *akraz , van Proto-Indo-Europees *h₂éǵros .
ak•ker
(landbou ) Bedding; ploegland; 'n stuk grond wat vir die verbouing van 'n gewas afgeperk is.
Grondmaat; 'n eenheid waarmee oppervlakte gemeet word.
Die boer verdeel jy land in akkers vir verskillende gewasse.
Histories is 'n akker die hoeveelheid grond wat 'n man met een os in een dag kan ploeg. Internasionaal gesproke word 'n akker as 'n reghoek van 4046,8564224 m² gedefinieer.
Gods water oor Gods akker laat loop (laat staan; dinge hul gang laat gaan sonder om in te meng).
'n Akkerboom met akkers.
(plantkunde ) Sade van 'n akkerboom .
Eekhorings versamel die akkers wat op die grond val.
Meer inligting
Sien Wikipedia vir meer inligting oor akker.