ekonomie
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
ekonomie | ekonomieë |
Uitspraak
-
(lêer)
Woordafbreking
- eko•no•mie
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Die sosiale wetenskap wat die produksie en verbruik van meetbare middele bestudeer.
Voorbeeldsinne
- Ekonomie behels die analise van die produksie, verspreiding en verbruik van goedere en dienste.
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor ekonomie.