ekonomiese
Voorkoms
Byvoeglike naamwoord | |||
---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
Stellend | ekonomies | ekonomiese |
- eko•no•mie•se
- Attributiewe vorm van ekonomies; betreffende die ekonomie; kostebesparend.
- In die huidige ekonomiese toestande is dit raadsaam om sover moontlik kostes te bespaar.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|