elektrisiën
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| elektrisiën | elektrisiëns |
- elek•tri•siën
- (beroepe) Iemand wat met elektriese apparate werk en hulle regmaak; vakman wat elektriese installasies aanlê en onderhou.
- Daar is twee soorte elektrisiëns, die wat met lae spanning en die wat met hoog spanning werk.
| Vertalings: elektrisiën | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor elektrisiën.