elektrisiteit

Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
elektrisiteit | — |
Uitspraak
-
(lêer)
Woordafbreking
- elek•tri•si•teit
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Energie wat deur middel van elektriese stroom gelewer word vir beligting, verhitting, dryfmeganismes, ens.
- Elektriese lading wat deur natuurverskynsels veroorsaak word.
Voorbeeldsinne
- Die mees algemene gebruik van kernreaktore is vir die opwekking van elektrisiteit en vir die aandrywing van sommige skepe.
- Die beweging van die lugstrome binne die wolk, en van die vallende waterdeeltjies, lei tot wrywing en die opbou van statiese elektrisiteit.
Vertalings
Vertalings: elektrisiteit | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor elektrisiteit.