elektronika
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| elektronika | — |
- e•lek•tro•ni•ka
- (wetenskap) Die studie van die vloei van ladings deur verskeie materiale en toestelle soos halfgeleiers, resistors, induktors, kapasitors, nanostrukture en vakuumbuise.
- Alle toepassings van elektronika behels die oordra van elektriese seine en/of inligting.
| Vertalings: elektronika | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor elektronika.