end
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
end | eindes |
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Die einde; daar waar iets in tyd of plek ophou.
Voorbeeldsinne
- Kry end met jou nonsens.
- Die storie kom nie tot 'n end nie.
Verwante woorde
Homofone
Vertalings
Vertalings: end | |||
---|---|---|---|