enigste
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
enigste | enigstes |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
enigstetjie |
- enig•ste
- As daar nie ander is nie.
- Pas jouself op, jy is my enigste.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Byvoeglike naamwoord |
---|
enigste |
- Al een of die laaste een wat oorgebly het; as daar nie ander/meer is nie.
- Pous Benedictus IX was was drie keer pous (die enigste persoon wat dit vermag het) en hy was ook die enigste persoon wat die pous-amp verkoop het.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|