entstof
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| entstof | entstowwe |
- ent•stof
- (medies) Medikasie wat weerstand (immuniteit) teen 'n spesifieke bakteriële of virale siekte veroorsaak.
- Die entstof veroorsaak 'n immuunrespons sonder om die nemer daarvan siek te maak.
| Vertalings: entstof | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor entstof.