erg
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | erg | erge | ergs | |
| Vergrotend | erger | ergers | ||
| Oortreffend | ergste | |||
- Kwaai, hewig, sorgwekkend, baie nadelig.
- Sandstorms kom gereeld voor in Khartoem en kan so erg wees dat dit stikdonker word in die middel van die dag.