ergers
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | erg | erge | ergs | |
| Vergrotend | erger | ergers | ||
| Oortreffend | ergste | |||
- er•gers
- Partitiewe vorm van erger..
- Ek dink daar is niks ergers as 'n gebreekte hart nie.[1]
- ↑ Die derde ontmoeting Schalkie van Wyk LAPA Uitgewers , 2011 ISBN 0799352950, ISBN 9780799352955