erna

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Nederlands (nl)

Uitspraak

Hulp:IPA: [ɛrˈna]
(lêer)
Voorsetselbywoord
na
Bywoordelike voornaamwoord
Persoonlik erna
Naby hierna
Veraf daarna
Betreklik waarna
Vraend waarna?
Onbepaald ergens na
Negatief nergens na
Universeel overal na

Bywoord

    Betekenisse

dit; daarna

    Voorbeeldsinne

«De dag erna
Die dag daarna.

    Eienskappe

Persoonlike bywoordelike voornaamwoord
Dit vervang die kombinasie "*na+het". Die vervanging is verplig.