waarna

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Voornaamwoord
waarna

Etimologie

Samestelling van waar en na.

Woordafbreking

waar•na

Voornaamwoord

    Betekenisse

  1. Dit wat volg; na afloop van.
  2. Na watter ding.

    Voorbeeldsinne

  1. Ons gaan nou eet, waarna ons gaan slaap.
  2. Die Voortrekkermonument in Pretoria, waarna die voorstad vernoem is, pryk op die westelike horison van Monument Park.

    Verwante woorde

waarin, waarmee, waarvan, waarna, waarop, waaronder

    Vertalings

  Vertalings:    waarna
Engels whereafter(en)
Nederlands waarna(nl)


Nederlands (nl)

Uitspraak

Hulp:IPA: [darˈna], [ˈdarna]
(lêer)
Voorsetselbywoord
na
Bywoordelike voornaamwoord
Persoonlik erna
Naby hierna
Veraf daarna
Betreklik waarna
Vraend waarna?
Onbepaald ergens na
Negatief nergens na
Universeel overal na

Bywoord

    Betekenisse

1.:betreklik wat; waarna
2.:vraend wat?; waarna?

    Voorbeeldsinne

1.:
«De oorlog waarna het land onafhankelijk werd..»
Die oorlog waarna die land onafhanklik geword het.

    Eienskappe

2.:
«Waarna is dit gebeurd?»
Waarna het dit gebeur?
1.:Betreklike voornaamwoordelike bywoord
Dit vervang die kombinasie "na+die dewelke /hetwelk". Die vervanging is nie verplig nie, maar die konstruksie sonder vervanging is taamlik verouderd.
2.:Vraende voornaamwoordelike bywoord
Dit vervang die kombinasie "na+ wat". Die vervanging is amper verplig.