Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
- Later as iets anders.
- In die rigting van.
- Lyk soos.
- Ek sal my tande borsel na ek geëet het.
- Sy het na my toe gestap.
- Hy lyk na sy pa.
- Ná dese.
- Verby; verstreke.
- Gebruik ná (met ’n aksent) om tyd aan te dui, na (sonder 'n aksent) dui gewoonlik op die rigting.
- Februarie kom ná Januarie.
- Hulp:IPA: [na]
-
- Ná; later in tyd
- «Hij gaat na het werk naar huis.»
- Hy gaan ná die werk huis toe.
- Skeibare deel van 'n voornaamwoordelike bywoord: Ná.
- Skeibare deel van 'n werkwoord, bv. na-apen.
- «Het is hier niet na, het is ervoor.»
- Dis nie hierna nie, dis hiervoor
- «Hij aapt me na!»
- Hy aap my na!
- Voorsetselbywoord
- Dit vorm bywoordelike voornaamwoorde, asook skeidbare werkwoorde.