Gaan na inhoud

erts

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  erts    ertse  
erts
(geologie), (mynbou) Geologiese materiaal in die aardkos wat ontgin kan word om metale te verkry
  1. As die goudgehalte van die beskikbare ertse egter aansienlik wissel, hoef die goudaanbod nie toe te neem nie, ja, kan dit selfs daal.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: ore(en)
Frans: minerai(fr)
Nederlands: erts(nl)
Russies: руда(ru)