ester
Voorkoms
Sien ook Ester
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
ester | esters |
- es•ter
- (chemie) 'n Organiese verbinding van die type R1-C=OO-R2 wat gewoonlik gevorm word uit 'n karboksielsuur R1-COOH en 'n alkohol R2-OH
- Esters is dikwels welriekende vloeistowwe wat as oplosmiddels gebruik word.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor ester.