fabel
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| fabel | fabels |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| fabeltjie | fabeltjies |
- fa•bel
- 1. 'n Verhaal van fiksie waarin die karakters diere is wat menslike eienskappe openbaar - gewoonlik bedoel vir kinders.
- 2. 'n Leuen.
- 3. 'n Vertelling wat bedoel is om te vermaak maar wat nie waar is nie, al sou dit vir die waarheid voorgehou kon word.
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor fabel.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|