farmakologie
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| farmakologie | — |
- far•ma•ko•lo•gie
- (wetenskap) Die leer van geneesmiddels; wetenskap wat die wisselwerking tussen medikasie en menslike fisiologiese prosesse bestudeer.
- Bestaande terapie sluit in farmakologie, sjirurgie, bestraling (onkologie) en psigoterapie.
| Vertalings: farmakologie | |||
|---|---|---|---|