feit
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| feit | feite |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| feitjie | feitjies |
- Iets wat vasstaan, wat gebeur het, wat gedoen of vasgestel is; nie 'n verdigsel nie.
- Dit is nie my mening nie, dit is 'n voldonge feit!
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|