feminis

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  feminis     feministe  

Woordafbreking

fe•mi•nist

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

'n Vrou wat in besonder vir die belange van vroue opkom; vegter vir vroueregte.

    Voorbeeldsinne

Die hoofkarakter is ’n geswore feminis en joernalis by die dorpskoerant.

    Verwante woorde

feminisme

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: feminist(en)
Nederlands: feminist(nl)