feminisme
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
feminisme | — |
Woordafbreking
- fe•mi•nis•me
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Strewe na die gelykwaardige behandeling van vroue ten opsigte van mans op maatskaplike en politiese gebied.
Voorbeeldsinne
- Die term feminisme word sedert die einde van die negentiende eeu verbind met politieke bewegings vir die regte van vroue, en veral om vroue gelyk te stel aan mans in die openbare sfeer.
Verwante woorde
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor feminisme.