Gaan na inhoud

fietse

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  fiets     fietse    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  fietsie     fietsies  
(vervoer) Meervoud van fiets; meer as een fiets.
Fietse word algemeen as vervoermiddel ingespan om mense en goedere van een punt na 'n ander te vervoer.

    Vertalings

  Vertalings:    fietse
Engels: bicycles(en), bikes(en)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor fietse.