fiets
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| fiets | fietse |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| fietsie | fietsies |
- Hulp:IPA: [fits]
-
(lêer)
- Fietse word algemeen as vervoermiddel ingespan om mense en goedere van een punt na 'n ander te vervoer.
| Vertalings: fiets | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | fiets |
| Verlede Tyd | ek | het gefiets |
- Met 'n fiets ry.
- Hy kry 'n pap wiel terwyl hy na die werk fiets. Sy het inderhaas na die mark gefiets.
| Vertalings: fiets | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor fiets.