Gaan na inhoud

filoloog

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  filoloog     filoloë  
fi•lo•loog
(beroepe) 'n Taalgeleerde; iemand wat in 'n gemeenskap se taal en kultuur spesialiseer.
Dié inskripsies is in 1893 deur die Deense filoloog Vilhelm Thomsen ontsyfer.
filologie

    Vertalings

  Vertalings:    filoloog
Engels: philologist(en)
Nederlands: filoloog(nl)