filtreer
Voorkoms
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | filtreer |
Verlede Tyd | ek | het gefiltreer |
- fil•treer
- Deur middel van 'n filter suiwer of afskei.
- Die nier vorm deel van die urinêre stelsel en filtreer afvalstowwe vanuit die bloed en skei dit saam met water uit as urine.
Vertalings: filtreer | |||
---|---|---|---|
- Hulp:IPA: [fɪl.ˈtrɪːr]
-
(lêer)
- fil•treer
- eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van filtreren
- (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van filtreren
- gebiedende wys van filtreren
- 1.: Ik filtreer.
- 2.: Filtreer je?
- 3.: Filtreer!