filter
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| filter | filters |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| filtertjie | filtertjies |
- fil•ter
- Toestel wat groter deeltjies uit 'n stof verwyder.
- Deur die wyn met 'n filter af te giet word die bitter afsaksels wat in die wyn gevorm het verwyder.
| Vertalings: filter | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor filter.