fluitjiesriet
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| fluitjiesriet |
- fluit•jies•riet
- (plantkunde) 'n Soort riet
Phragmites wat wydverbreid in die wêreld voorkom
- Fluitjiesriet is inheems aan Suid-Afrika en kom in al die provinsies voor, waar dit in riviermondings, soutmoerasse en moerasland groei.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor fluitjiesriet.