foto

Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
foto | foto's |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
foto'tjie | foto'tjies |
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Die beeld wat ontstaan wanneer jy met n kamera of foon iets afneem.
Voorbeeldsinne
- Hy neem met sy kamera 'n foto van die gesin.
Afgeleide woorde
Vertalings
Vertalings: foto | |||
---|---|---|---|